

Kommentaar
Iets anders / Something different
Deel van die jagavontuur is om saans saam met familie en vriende om die bosveld-TV te sit en oor die dag se ervarings te gesels – die kwessies van kommissies, ekonomie en fronte vir eers vergete. So het die onlangse artikel “Rugsakjag” (WILD & JAG, Julie 2019) oor hoe ons die gevoel van jag kan terugkry, asook die Vat Die Spoor-episode oor dieselfde …

The Cape Giraffe
The okapi Okapia johnstoni of the tropical forests of Africa which has a neck of intermediate length between that of a modern giraffe and the antelopes diverged from the giraffe lineage 11,5 million years ago. It shares 19,4 per cent of its 3,3 billion protein gene base pairs with the 2,9 billion ones of the giraffe.


Terug na Langkloof
Met my kalender aangepas en met my verkoue nog nie heel afgeskud nie, is my moed vier dae later terug waar dit moet wees en ek pak die uur en ’n bietjie Langkloof toe sommer ekstra vroeg aan. My ou staatmakermater Andrew sit links voor, gewapen …

Red duiker – Laurence Jennings
It was the second day of our three-day hunt with Zambeze Delta Safaris. We were back in camp after a very successful morning, hunting Lichtenstein’s hartebeest. Professional hunter Poen van Zyl and I were discussing our strategy for the afternoon over a delicious lunch of hartebeest fillets and French fries …

SASJ – Diaan
Ná koffie en ’n ligte ontbyt is die dag se lootjies vir voorsitplekke getrek sodat almal teen seweuur in die veld kon wees. Soos verwag, het die eerste oggend stil verloop en geen bokke is voor die aanbreek van middagete platgetrek nie.

CHASA
This means a new hunter will sometimes wait forever for an invite to join a hunting group. Likewise, most good hunting destinations are booked to capacity well in advance.

Browning
However, this training was somewhat different to the usual as it was taken out of the boardroom and into the veld. With chairs and tables all ready for Retief’s lecture and demonstration, the guys first went out into the sunflower fields to try out the Browning models for themselves, saving the farmer some prized sunflower seeds in the process.

Derde suksesvolle Safari Outdoor Ghong
Een van die grootste bekommernisse tydens so ’n groot byeenkoms is of al die skuts betyds sal klaarkry voor die donker hul inhaal. Hoewel dit ’n sosiale samekoms vir baie is, is dit vir ander ’n dag van strawwe mededinging. Met die sewe minute wat elke span van vier het om hul baan te voltooi, moet ’n man maar roer om almal deur te kry.

Soft Science
Ten spyte daarvan het ek nie ’n enkele aand met stukkende voete by die kamp aangekom nie en my moed het ook nooit in my stewels gesak as ek hulle soggens moes vasmaak en die dag aanvat nie. Ek was waarlik beïndruk.
BIG GAME CORNER

Krokodiljag op Pamaenons
Dis egter nie so maklik soos wat dit klink nie, want daar was steeds ’n hele paar ander krokodille in die dam waarvoor ons moes oppas. ’n Tou met ’n groot haak is gebruik om die krokodil tot op droë grond te trek.
GAME PRODUCTION, RANCHING & MARKETING

Prystendense vir lewendewild-handel – Dr Flippie Cloete
Die geskiedenis toon dat die sukses, veral in terme van lewendewild-handel, grootliks toegeskryf kan word aan faktore soos finansiële insentiewe, beleggersvertroue en gevolglik die tempo van nuwe toetreders, innovasie ten opsigte van bemarking en bemarkingsplatforms, asook genetiese verbetering van diere.

Field Report – Mr Wow
The Rooiberg area of Limpopo Province has always been well known for its huge kudu. The eight landowners of the 12 000 ha Elandskloof Nature Reserve have worked hard over the last 12 years to establish Elandskloof as a top, free-range hunting destination.

Wintershoek Uniek – Wiaan van der Linde
’n Maand gelede was ek nog bekommerd oor hoe ons twee veilings in een jaar gaan aanbied, veral in die lig van moeilike omstandighede en die ekonomie wat baie druk op al die bedrywe in Suid-Afrika plaas. As ek nou daaraan dink, is dit ’n groot hap, want dis duur en moeilik genoeg om die regte aanbieding bymekaar te sit en die regte mense op die veilingdag in die saal te kry.

Basic management aspects for semi-intensive game breeding – Dr JW Eksteen
Whether breeding for the hunting market or stud game breeding, the quality of the horns is one of the main criteria used for selection. But is there still anything left to achieve? If we take sable antelope, for example, the South African record horn measurement is 55⅜” (Kruger National Park, 1898), with the world record standing at 65″ (Angola, 1954).

WRSA – jag en vervoer jy vlakvarke, bosvarke of wildvarke?
WRSA herinner grondeienaars en jagters om seker te maak dat die nodige permit uitgereik is alvorens jagters enige vleis vanaf die plaas Vervoer.

Risk and insurance – The trade
Game farmers (breeders) are risk-averse due to the combination of high risks involved in their day-to-day handling of wild animals. Risk management and obtaining adequate insurance cover are methods used to minimise their risks and to rely on expert advice, good customer care and service from an appointed broker (representative). But, sadly, this is not always the case.

Life @ Rangers – Christopher Palos
While the second-year students were enjoying their two weeks at PH school, we were introduced to a new module – Game Science. It was a fairly ordinary Monday morning. We thought this was just going to be like any other module – until we were introduced to Mr Deon Furstenburg!