Kommentaar

Iets anders / Something different

Deel van die jagavontuur is om saans saam met familie en vriende om die bosveld-TV te sit en oor die dag se ervarings te gesels – die kwessies van kommissies, ekonomie en fronte vir eers vergete. So het die onlangse artikel “Rugsakjag” (WILD & JAG, Julie 2019) oor hoe ons die gevoel van jag kan terugkry, asook die Vat Die Spoor-episode oor dieselfde …

The Cape Giraffe

The okapi Okapia johnstoni of the tropical forests of Africa which has a neck of intermediate length between that of a modern giraffe and the antelopes diverged from the giraffe lineage 11,5 million years ago. It shares 19,4 per cent of its 3,3 billion protein gene base pairs with the 2,9 billion ones of the giraffe.

Terug na Langkloof

Met my kalender aangepas en met my verkoue nog nie heel afgeskud nie, is my moed vier dae later terug waar dit moet wees en ek pak die uur en ’n bietjie Langkloof toe sommer ekstra vroeg aan. My ou staatmakermater Andrew sit links voor, gewapen …

Bullet Talk

STEPHAN BRACKEN skryf hy is baie beïndruk met die 250 gr-Barnes TSX uit sy .338 Win Mag. Hy het hierdie gemsbok op ’n afstand van 110 m gejag.

Rudolph T1

Whether you are a professional hunter, competition shooter or travelling hunter, reliable target optics are essential in order to shoot accurately in demanding terrain and under difficult conditions.

Red duiker – Laurence Jennings

It was the second day of our three-day hunt with Zambeze Delta Safaris. We were back in camp after a very successful morning, hunting Lichtenstein’s hartebeest. Professional hunter Poen van Zyl and I were discussing our strategy for the afternoon over a delicious lunch of hartebeest fillets and French fries …

Harloo 200

Dis ’n lui plaas en die wild steek nie kop uit voor agtuur se koers, wanneer ons die gidse oplaai nie. Dit is reeds drukkend warm. Vriend Danie bestuur vir ons en die diesel-Cruiser loop ritmies deur die kronkelpaadjies.

Martin Hood

We all should be aware that the military is often the primary driving force behind new technology. The Global Positioning System (the Magellan) was pioneered by the American military and found its way into civilian use. In a similar manner, night-vision devices or thermal-imaging …

SASJ – Diaan

Ná koffie en ’n ligte ontbyt is die dag se lootjies vir voorsitplekke getrek sodat almal teen seweuur in die veld kon wees. Soos verwag, het die eerste oggend stil verloop en geen bokke is voor die aanbreek van middagete platgetrek nie.

SASJ – Daleen

Met my broek om my enkels hoor ek skielik die gedawer van pote wat klap. Ek is dadelik met los broek en al weer terug na my geweer! ’n Trop blesbokke kom nader maar bly heeltyd buite my gemaksone van ’n skoot aftrek en hardloop op ’n stywe pas verby.

SASJ – Zane

Die skoot het geklap en ná ’n lang dag het ek uiteindelik die voorreg gehad om langs my eerste springbok te sit terwyl daar foto’s geneem word.

CHASA

This means a new hunter will sometimes wait forever for an invite to join a hunting group. Likewise, most good hunting destinations are booked to capacity well in advance.

Browning

However, this training was somewhat different to the usual as it was taken out of the boardroom and into the veld. With chairs and tables all ready for Retief’s lecture and demonstration, the guys first went out into the sunflower fields to try out the Browning models for themselves, saving the farmer some prized sunflower seeds in the process.

Derde suksesvolle Safari Outdoo ghong

Een van die grootste bekommernisse tydens so ’n groot byeenkoms is of al die skuts betyds sal klaarkry voor die donker hul inhaal. Hoewel dit ’n sosiale samekoms vir baie is, is dit vir ander ’n dag van strawwe mededinging. Met die sewe minute wat elke span van vier het om hul baan te voltooi, moet ’n man maar roer om almal deur te kry.

Soft Science

Ten spyte daarvan het ek nie ’n enkele aand met stukkende voete by die kamp aangekom nie en my moed het ook nooit in my stewels gesak as ek hulle soggens moes vasmaak en die dag aanvat nie. Ek was waarlik beïndruk.

PHASA

This colossal building with its eight separate wings hosted three separate shows, including The Lifestyle Show. The China Hunting Show, which had a dedicated area within the show, had a few challenges and obstacles, as can be expected from any maiden event.

Byt & Buskruit

Die hele oord spog met hout-en-grasdakgeboue wat so mooi by die omliggende plantegroei inpas. Daar is pragtige chalets beskikbaar of ’n stylvolle selfsorgvilla wat ideaal is vir gesinne of groot groepe.

Bakgat

Lyk jou herlaaitafel soos talle van jou vriende s’n – chaos? Wil jy sommer kamp opslaan daar langs mamma se naaimasjien in die werkshoekie? Die beste idees word beslis uit die grootste gesukkel gebore.

Bullet Talk

STEPHAN BRACKEN skryf hy is baie beïndruk met die 250 gr-Barnes TSX uit sy .338 Win Mag. Hy het hierdie gemsbok op ’n afstand van 110 m gejag.

BIG GAME CORNER

Krokodiljag op Pamaenons

Dis egter nie so maklik soos wat dit klink nie, want daar was steeds ’n hele paar ander krokodille in die dam waarvoor ons moes oppas. ’n Tou met ’n groot haak is gebruik om die krokodil tot op droë grond te trek.

The art and science of hunting – Part 5

Taking a man out of his city environment, putting him in the bush and (without any training) expecting him to be a proficient tracker is unreasonable.

Managing the African elephant – Ron Thomson

Follow this series of articles and you will be able to argue the scientific management of elephants with anyone and everyone.